Nageslag van Frans Jooste
Nageslag van Frans Jooste (n)
Jooste Stamboom
Die van " Joosten" word vandag sonder die "n" gespel.
Frans Joosten Stamvader van onse Jooste's arriveer berekenend voor 11 Januarie 1692 in die Kaap op die skip "BELOIS" as 'n soldaat van Lippstadt, Duitsland in diens van die V.O.C.
Here are some of my favorite websites:
This page belongs to Amanda (Jooste) Addison .